LEESMY - <bluej-home>/lib/<language>/templates/LEESMY.txt

--------------------------------------------------------------



Hierdie lergids bevat sjablone wat deur BlueJ gebruik word om lers te genereer.

Hierdie sjablone kan geredigeer word om die verstekinhoud van die gegenereerde

lers aan te pas by u eie behoeftes.



 - Die readme.tmpl en readmeexp.tmpl sjablone kan vrylik verander word.

 - Die html sjabloon moet versigtig geredigeer word - die werking van sekere dinge word daardeur benvloed

 - Die shell.tmpl sjabloon moet waarskynlik nie verander word nie (tensy u REGTIG weet wat u doen).



Die subgids "newclass" bevat sjablone vir klasse wat met die "New Class" funksie in BlueJ gegenereer word.